Kategorieë
Blatjang
Sous & Stroop
Geskenke
Curd
Slaai
Piekels
Ingemaak
Jellie
Konfyt
Beskuit
Koekies
Heuning
Resepte en Idees
Hier is ’n paar spesiale resepte en idees waar Lessing Konfyte se produkte gebruik word:

Vinnige Grenadella Maaskaastert

Spek, Avo, Camembert en Vye Burger
by The Diner
Appelkooskonfyt
Lessing Konfyte het begin as ’n stokperdjie, onder die afdak met 2 potte! Dit is nou 20 jaar later en het tot ’n reuse sake-onderneming uitgekring!
Ina Lessing is sedert 1990 doenig met die inmaak van vrugte, groente en die kook van ’n wye verskeidenheid van konfyte. In 2013/14 was Ina aangewys as Sanlam/Lanbouweekblad se vroue-entrepreneur.
Met ʼn diepgewortelde geloof en daarmee saam vertroue en planne beraam asook soms kanse vat en baie inisiatief aan die dag lê het alles bygedra tot die sukses wat hierdie konfyt-onderneming vandag is. Dit is baie positiwiteit, familie ondersteuning en ʼn bakkievrag liefde wat dit volhoubaar maak. Die kook en inlê is op Modimolle en die verpakking en verspreiding vind plaas vanaf Centurion.
Top Verkopers
-

Aarbei
R66,80Kategorie: KonfytVoeg by mandjie -

Aarbei
R66,80Kategorie: IngemaakVoeg by mandjie -

Aarbei
R39,51Kategorie: Sous & StroopVoeg by mandjie -

Aarbei en Balsamiek
R53,07Kategorie: Sous & StroopVoeg by mandjie -

Aarbeikonfyt – Geen Suiker
R103,65Kategorie: Geen Suiker BygevoegVoeg by mandjie
